Daniël Hartman Craven (gebore op 11 Oktober 1910 in Lindley, Suid-Afrika, oorlede op 4 Januarie 1993 Stellenbosch, Suid-Afrika), eerder bekend as Danie Craven of Dok Craven, is 'n voormalige Westelike Provinsie, Oostelike Provinsie, Noord-Transvaal en Springbok rugbyspeler asook een van Suid-Afrika se beste en bekendste rugby administrateurs. Hy het ook die Springbokke tussen 1949 en 1956 afgerig. As springbokafrigter was hy een van die mees suksesvolle afrigters van alle tye. Hy was Suid-Af...